Events & Workshops

Dis HABiTAT se 22ste verjaardag! 

Skryf in vir HABiTAT se Voor- en Na-kompetisie.

Stuur jou voor en na fotos van jou handewerk met HABiTAT produkte.

Die kategorieë is:

* Huisprojekte bv. opknapping van badkamer of kamer, opknapping van ‘n huis of nuut geverfde kombuiskaste vir ‘n kans om ‘n R5000 HABiTAT koopbewys te wen.

* Arts- & Craftsprojekte, bv. mosaïek, piouter, Dot Art of die opknapping van ‘n meubelstuk vir ‘n kans om ‘n R2000 HABiTAT koopbewys te wen.

* Skoolprojek bv. elektriese stroombaan, brug, sonnestelsel of ‘n kunsstuk wat vir ‘n skoolprojek gemaak is, soos mosaïek, canvas of dekorprojek vir ‘n kans om ‘n R1000 HABiTAT koopbewys te wen.

Stuur jou fotos, naam, van en telefoon nommer per e-pos na info@habitatpotch.co.za om in te skryf. Kompetisie sluit 9 Oktober 2019. Wenners sal 12 Oktober 2019 aangewys word.* T’s & C’s is van toepassing. (* geen werknemer of hul onmiddellike familie mag inskryf nie. Koopbewyse kan nie vir kontant afgehandel word nie. Die beoordelaar se beslissing is finaal. Foto’s moet die individu se eiendom wees. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word en op Facebook en ander sosiale media-kanale bekend gemaak word.)

Enter HABiTAT’s Before & After Competition.

Simply send us your before and after photos of your handy work made from HABiTAT products.

The categories are:

*Home projects eg.  bathroom or room renovation, renovation of a house or newly painted kitchen cabinets for a chance to win a R5000 HABiTAT voucher.

*Arts & Crafts projects eg. mosaic, pewter, dot art or revamp of a furniture piece for a chance to win a R2000 HABiTAT voucher.

*School project eg. electrical circuit, bridge, solar system or an art piece made for school, like, mosaic, canvas or decor project for a chance to win a R1000 HABiTAT voucher.

Email your photos, name, surname and phone number to info@habitatpotch.co.za to enter. Competition closes 9 October 2019. Winners to be announced 12 October 2019. *T’s & C’s apply. (*no employee or their immediate family may enter. Vouchers are not redeemable for cash. The judge’s decision is final. Photos must be the individuals own property. The winner will be notified via telephone & announced on Facebook & other social media channels.)

26 Julie 2019 ~ 13:30 – 16:30

Dot Art Werkswinkel deur Angi – R260 pp

Maak ‘n skinkbord met Dot Art, benodighede ingesluit.
Pratliglo opsineel teen R102

27 Julie 2019 ~ 08:30 – 12:00

Dot Art Werkswinkel deur Angi – R260 pp

Maak ‘n skinkbord met Dot Art, benodighede ingesluit.
Pratliglo opsineel teen R102

17 Augustus 2019 ~ 09:00 – 12:00

Multimedia 3-stuk Canvas met Boom deur Carina – R350 pp

Maak ‘n 3-stuk canvas met boom met gebruik van gemengde media

7 September 2019 ~ 08:30 – 12:00

Piouter Hakhuisies deur Juanita – R280 pp

Maak gebruik van piouter om hout hakhuisies te versier.

R280 sonder gereedskap, as jy alreeds jou eie het.

Gereedskap apart beskikbaar teen R150 per stel.

26 Oktober 2019 ~ 09:00 – 12:00

Mosaïek Houer met Bekers deur Carina – R250 pp

Maak ‘n houer met mosaïek en bekers

 

9 November 2019 ~ 08:30 – 12:00

Dot Art Werkswinkel deur Angi – R260 pp

Maak ‘n skinkbord met Dot Art, benodighede ingesluit.

Pratliglo opsioneel teen R102

 

 

Menseregte dag 2019

 

14 Februarie 2019❣️Valentynsdag

Kry die perfekte geskenk vir jou valentein by HABiTAT. Kom loer in, ons het handgemaakte sjokolade en lekkers, balonne, teddies, papier-blomme, dekor en nog vele meer.

 

1 Junie 2019 ~ 09:00-12:00

Krat met Chalkpaint Werkswinkel @ R400 pp

Chalk paint Werkswinkel deur Juanita

Gebruik Chalk Paint om ‘n krat (500 x 300mm x 160mm) te verf. Ons gaan gebruik maak van chalk paint, stencil-, houtgryn-, droogverf- en verouderingstegnieke. Alle benodighede ingesluit. Bespreking by HABiTAT 018 294 5008 of e-pos na info@habitatpotch.co.za (vir EFT bankbesonderhede)

18 Mei 2019 ~ 08:30-12:00

Pewter Werkswinkel @ R400 pp

Piouter Werkswinkel deur Juanita

Maak ‘n pragtige juweliersboksie (100mm x 100mm) en 3 kaartjies met piouter. Alle benodighede ingesluit. Besprekings by HABiTAT 018 294 5008 of e-pos na info@habitatpotch.co.za (vir EFT bankbesonderhede)

13 April 2019 ~ 09:00-12:00

Memory box with water transfer @ R390 pp

Water transfer Class by Carina

Make a beautiful memory box for your keepsakes, photos or jewelry with water transfers (350mm x 27mm x 110mm), all tools & materials included. Bookings with payment at HABiTAT 018 294 5008 or email info@habitatpotch.co.za (for EFT banking details)

9 March 2019 ~ 08:30-13:00

Mosaic & Liquid Glass Tray & Hotpot Stand @ R390 pp

Mosaic Class by Carina

Choose blue, black or mexican colour scheme. Make a tray (358mm x 358mm) with tiles & liquid glass and a hotpot stand (155mm x 155mm) with mosaic, all tools and materials included. Booking with payment at HABiTAT 018 294 5008 or email info@habitatpotch.co.za (for EFT banking details)

23 Februarie 2019 ~ 09:00-12:00

Chalk paint Horlosie @ R500 pp

Chalkpaint werkswinkel deur Juanita

Skep hierdie spesiale horlosie (600mm) deur chalk paint te gebruik @ R500 per persoon, alle benodighede ingesluit. Bespreking met betaling by HABiTAT, tel: 018-2945008 of kontak info@habitatpotch.co.za (vir EFT bankbesonderhede)

9 Februarie 2019 ~ 08:30-13:00

Chalk paint Werkswinkel – Hearts on Canvas @ R390 pp

Chalkpaint werkswinkel deur Carina

Skep ‘n pragtige hout-canvas met Chalk Paint & supa-wood laser-cuts. Perfekte valentynsdag geskenk of om jou plek te versier. 600mm x 230mm (600mm x 690mm saam). Sluit alle benodighede in. Bespreking met betaling by HABiTAT 018 294 5008 of info@habitatpotch.co.za (vir EFT bankbesonderhede)

17 November 2018 09:00 – 12:00

Chalkpaint verfklas deur Juanita

Gebruik Chalk Paint om 3 houthuisies te verf in jou keuse van kleurskema, Cucumber Smoothy, Oceans, Very Berry of African Sun.

Boksie met 6 x 100ml verfkleure om huistoe te neem.

Ons gaan gebruik maak van chalk paint, droogverf- en verouderingstegnieke. Prys van R390.00 sluit alle benodighede in.

Very Berry

Cucumber Smoothy

Oceans

African Sun

1 Desember 2018 08:30 – 13:00

Mosaïek en Dècoupage klas deur Carina

Maak ‘n teeboks met mosaïek en dècoupage, R350.00 pp sluit alle benodighede in.

Kies tussen, blou, swart of maroen.

Blou

Maroen

Swart

Birthday Bash 13 October 2018!

Great demonstrations from top brands like Crazy Craft & Atlas paints

OFM Street Squad will be joining in the festivities from 09:00 – 13:00

Come say hi to Jazmine, Oscar & Yola, the Dulux dogs

 

 

 

Floating Shelf by Carina @ R450 pp.

Friday 24 August 2018 – 09:00-12:00

Create a floating shelf using chalk paint. All materials will be included @ R450 pp.

Floating Shelf by Carina @ R450 pp.

Saturday 25 August 2018 – 09:00-12:00

Create a floating shelf using chalk paint. All materials will be included @ R450 pp.

 

Mosaïek hart “Muted or Mexican” deur Juanita @ R250 pp.

Vrydag 31 Augustus 2018 – 13:30-17:00

Maak ‘n pragtige, dik, mosaïek hart. Gebruik dit vir ‘n potstand of hang dit op vir die mooi! Kies tussen sagte grys kleure of helder mexikaanse kleure @ R250 pp.

 

Mosaïek hart “Muted or Mexican” deur Juanita @ R250 pp.

Saterdag 1 September 2018 – 08:30-13:00

Maak ‘n pragtige, dik, mosaïek hart. Gebruik dit vir ‘n potstand of hang dit op vir die mooi! Kies tussen sagte grys kleure of helder mexikaanse kleure @ R250 pp.

Furniture paint technique workshop by Juanita @ R400.00 pp.

Friday 14 September 2018 – 12:30-17:00

Use Chalk Paint to paint a crate (500 x 300mm). We will be using chalk paint, stencil-, woodgrain-, drybrushing-, and antique techniques. Price of R400.00 includes all tools & materials.

Meubel Verftegniek Werkswinkel deur Juanita @ R400.00 pp.

Saterdag 15 September 2018 – 08:30-13:00

Gebruik Chalk Paint om ‘n krat (500 x 300mm) te verf. Ons gaan gebruik maak van chalk paint, stencil-, houtgryn-, droogverf- en verouderingstegnieke. Prys van R400.00 sluit alle benodighede in.

9-11 August 2018

Woman’s Day Specials 9-11 August on selected Luxury Ladies Items

3 & 4 August 2018

Is your bathroom cold, we have the perfect solution.

Great winter weekend specials available for 3 & 4 August 2018 only

 

5 June 2018

Espresso Yourself!

Spend R750.00 or more and get a coffee on us. *Limited stock available

Vakante Poste Beskikbaar

Mei 2018

HABiTAT het tans die volgende vakante poste beskikbaar vir hardwerkende persone wat beskik oor ten minste matriek, Afrikaans en Engels goed kan lees, skryf en praat en nie ‘n kriminele rekord het nie.

KREDITEURE klerk, moet oor toepaslike ondervinding beskik van ten minste 3-5 jaar en moet korrek, onafhanklik en onder druk kan werk. Gebruik van CATS sal as aanbeveling dien.

STOOR-ASSISTENT, moet ondervinding hê in die hantering van voorraad, uitstalling en berging daarvan op die uitstal en vloerruimte vir verkope. Die geskikte kandidaat moet Afrikaans en Engels kan praat, in ‘n span kan werk en goed met mense oor die weg kom.

VERFMENGER, toepaslike ondervinding sal as aanbeveling dien. Die geskikte kandidaat moet rekenaarvaardig wees, Afrikaans en Engels kan praat en in ‘n groep kan werk.

KASSIERE, Voldag en halfdag poste beskikbaar. Toepaslike ondervinding sal as aanbeveling dien. Die geskikte kandidaat moet ten volle Afrikaans en Engels kan praat, in ‘n groep kan werk en graag met mense wil werk.

Handig CV so gou moontlik, persoonlik in by Vallerie van Graan te Habitat, 69-71 James Morokastraat, Potchefstroom of e-pos na info@habitatpotch.co.za.

Big Big Promac Paint clearance Sale!

promac-smallApril 2018

50% off all Promac Paints in stock. Only while stocks last. Limit stock available. Don’t miss out on the sale on the year!

Pewter Workshop (Juanita)

Friday 20  April 2018 at 12:00

Create you own pewter masterpiece with pewter sheet embossing. Juanita will show you how to use low and high embossing techniques to create a beautiful jewelry box. You will not believe your own eyes! No previous experience necessary. Price R350 per person. The price includes all tools and materials and the best part is you take it home with you.

Booking is essential, as we have limited space available. Please call 018-2945008 for reservation and banking details.

Piouter Werkswinkel (Juanita)

Saterdag 21 April 2018 om 08:30

Skep jou eie meesterstuk deur blad piouter te gebruik. Juanita wys jou hoe om met hoë en lae relëf werk om ‘n pragtige juwele boksie te skep. Jy sal nie kan glo dat jy dit self gemaak het nie. Geen vorige ondervinding word benodig nie. Die prys van R350 per persoon sluit alle benodigdhede en gereedskap in en jy neem jou gereedskap huistoe.

Furniture paint technique Workshop (Juanita)

Friday 25 May 2018 at 12:30

Use Chalk Paint to paint a crate (500 x 300mm). We will be using chalk paint, stencil-, woodgrain-, drybrushing-, and antique techniques. Price of R400.00 includes all tools & materials.

Meubel verftegniek Werkswinkel (Juanita)

Saterdag 26 Mei 2018 om 08:30

Gebruik Chalk Paint om ‘n krat (500 x 300mm) te verf. Ons gaan gebruik maak van chalk paint, stencil-, houtgryn-, droogverf- en verouderingstegnieke. Prys van R400.00 sluit alle benodighede in.

Mixed Media Workshop (Carina)

Wednesday 23 May 2018 from 12:30

Make a large wooden box-canvas (600mm x 600mm). We will be using techniques like dry-brushing, antiquing, stenciling, wood grain technique and crackling all with chalk paint on 9 smaller canvasses in order to create one big one. Price of R420.00 includes tools and materials.

Maak ‘n groot hout-canvas (600mmx 600mm). Ons gaan gebruik maak van droogverf, verouderings-, stencil-, hout- en crackling op 9 kleiner hout canvasses om die een groot een te skep. Prys van R420.00 sluit alle benodighede in.

Windmill/-Clock (Carina)

Wednesday 6 June 2018 at 12:30

Make a windmill/-clock (600mm). We will be using techniques like dry-brushing, antiquing, stenciling, wood grain technique and crackling all with chalk paint. Price of R380.00 includes tools and materials.

Maak ‘n windpomp/-horlosie (600mm). Carina gaan jou wys hoe om gebruik te maak van droogverf, verouderings-, stencil-, hout- en crackling. Prys van R420.00 sluit alle benodighede in.

Big Birthday Bash!

birthday-bash13 October 2018 from 08:00 till 13:00

Come and celebrate HABiTAT’s 21st birthday with us. As usual we will be going full out. With spectacular promotions, great prizes, stalls, music by OFM Hitmobile and a braai. An event not to be missed!

X